Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies terwyl jy wag

Of jy nou sit in die dokter se spreekkamer en of jy by die gym besig om te wag vir die roid-monkey voor jou om op te hou sweet oor die masjien wat jy volgende wil gebruik, die Stoute Boudjies is hier om jou te help. Te help om deur daardie moeilike en vervelige tye te kom. Meeste Woensdae het sopas bietjie makliker gewordom te oorleef.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Listen to “Episode 1” on Spreaker.

Koop vir jou ‘n official GVLK hemp van komedie.co.za af.

Koop nou jou sade by Cape Ape Seeds en kry gratis aflewering enige plek in SA!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *