Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

SPAR verkoop rekord hoeveelheid blomme op Valentynsdag tussen 17:20 en 18:00

Vir meeste van die werknemers by verskillende SPAR-winkels regoor Suid-Afrika was 14 Februarie 2018 maar net nog ‘n dag by die werk: Eentonig, langdradig en vervelig. Tot skielik net na 17:00 op die Woensdagmiddag.

“Ek weet nie wat het gebeur nie maar dit was asof hulle almal op een slag hier begin soek het vir parkering. Jy kon sien die ouens was almal baie hastig.” sê Andries Reflectorjacket ‘n karwag by ‘n SPAR winkel in die Silverlakes omgewing van Pretoria-oos.

Teen 17:20 was daar reeds nie ‘n oop til beskikbaar in enige SPAR regoor Suid-Afrika nie. Dit was asof almal dieselfde ding op een slag besef het, of almal dieselfde ding tot op nommer 99 gelos het. Voor jy jou oë kon uitveë het elke kassier ‘n lang ry gehad, elke man ‘n bos blomme in die hand.

“Ons het nog nooit so vinnig van daardie kak blomme verkoop nie,” sê Jannie Kakemas, bestuurder van ‘n SPAR-winkel. “Skielik is daar net fokol blomme oor. Dit is toe wat ek sommer ‘n paar van my ouens gejaag het in die oop veldjie hier oorkant die pad. Ek dink in elk geval dat die blomme wat ons verkoop net vledblomme is met ‘n roos of ‘n sonneblom in gegooi vir good measure.”

Sedertdien het SPAR-winkels bekend gemaak dat hulle rekord verkope van blomme gehad het op die dag. Nie net vir die meeste blomme ooit verkoop op een dag nie, maar sommer vir meeste blomme ooit verkoop in minder as ‘n uur.

“Ek koop nooit vir my vrou blomme nie. Dit is ‘m mors van geld. Maar ek hoop daai fokken Zuma gaan vanaand nie meer president van Suid-Afrika wees nie. Ek kan skielik allerhande kak bekostig wat ek nog nooit van te vore kon nie!” sê een man wat met ‘n groot bos blomme in sy kar klim.

Loading…

You may also like...

4 Responses

  1. Styx says:

    ag fucking hell man, as jy kak wil skryf, skryf darem oor iets wat kinda snaaks is? die was net tos van begin tot einde – prentjie gekry op reddit en dis nie eers in SA nie! en laat ek raai dis nou “satire” wel……still not funny!
    plaas het jy maar net jou jammer gat spar toe gesleep en actually interviews en pics daar gekry? dis sloppy geskryf, glad nie snaaks nie, en actually pretty pathetic om mense met leeuns so na jou site te kry!
    oh en terwyl ek besig is – jy gaan nou op via wees? Snaaks hoe alles in SA “kak” is in jou oe van musiek tot TV na radio toe, maar sodra jy op TV kan kom is alles weer hunky dory en almal moet nou weer satellite kyk want raai wat “ek gaan op TV wees”
    jys n hypocrite dude!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Styx: En jy is ‘n sad sack of shit wat jouself oor en oor en oor herhaal. Jy hou aan aangaan oor hoe ek nie snaaks ek is nie, en hoe kak ek is, en tog, hier is jy besig om te hang aan elke digitale-woordjie. Jou comment is deurtrek van swak taalgebruik en spelfoute, en dit net van die paar sinne wat jy hier geskryf het. Dan wil jy my die hypocrite noem? Goeie fok ou, haal jou vertraagde koppie uit jou hol. Die balke in jou oë maak jou blind.

    Die rede hoekom ek op Via gaan wees is omdat ek hulle soektog na vloggers omver gegooi het met ‘n video, deur my vermoë as ‘n content creator en SEO te gebruik, wat my op hulle radar gesit het terwyl hulle opsoek was na mense soos “Moerige Mamma”. Nou gaan die alternatief van Afrikaans op die mainstream Huisgenoot kanaal wees. Die wolf in die skaapsklere. Plus twee 50 sekonde advertensies vir gevaaalik.com op een van die grootste TV kanale in die land, waar ek kan doen wat ek wil in die video? Ek sou so vertraag soos jy moes gewees het om nee te sê daarvoor.

    Dan, ander ding wat ek graag by jou grensgat wil hoor: Wat het jy al produce content wise dat jy jou gums so kan kom flap hier op my site? Of is dit waarmee jy jouself besig hou net om te grens oor wat ander mense doen, terwyl jy sit en fokol doen?

    Fok jou, en fokof hier as jy dit nie like nie jou dom naai.

  3. the real styx says:

    Luister seun – jy het shit van een van my meenige websites af gesteel en net so gepost en gemaak of jy dit nou uitgedink en design – en nie credit gegee nie – dis hoekom daar nou n fake gevaarlik site is – net om vir jou te wys enige iemand kan kak download en op n site gooi – dit maak jou nie n vlogger of ‘n content creator nie – dit maak jou n dief, n boef, n unimaginative piece of shit wat nie eers oorspronlike insults kan uit dink nie!
    ek bedoel jy’s so doos lui dat jy mense moet vra vir content vir die sad site! gee op man – die site is kak, jy is kak en jy gaan binne kort in kak kom!

    jy hoort in die tronk!
    jou hypocrite lazy thief!

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @styx: hou op kak praat ou. Jy het nie ‘n site nie en die fake gevaaalik (waarvan daar meer as een is wat nooit nerens gaan as so paar posts waar jy grens oor my nie) doen absoluut niks anders as wys dat jy ‘n sad, patetiese loser is. Jy het nog nooit ‘n site gehad nie. Jy het ‘n paar attempts om te probeer doen wat ek doen, deur my te copy. Nie een van daardie attempts het al ooit iets bereik nie en ek sal graag wil weet wat jy dink jou end game is met daardie pages.

    Jy hou aan krem soos ‘n vroumens oor my spelling maar jy kan self nie eers die woord sonder reg spel nie, en spel dit herhaaldelik verkeerd. Jy is ‘n sad sack of shit. Mens kan jou nie eers ‘n internet troll noem nie want jy is glad nie entertaining nie, regte trolls is. Jy grens net heeltyd, sonder ophou. Terwyl jy fokol doen en aangaan oor jou “sites” wat nie bestaan nie. As jy enigsins ballas gehad het sou jy nie agter skuilnaampies weggekruip het nie, jou pateet. Ek lag my piel af vir jou en sal jou nooit ernstig opvat tot jy in persoon met my kom praat daaroor nie. Maar dit sal jy nooit doen nie, want jy is ‘n patetiese lafaard.

    O, en ek stel voor jy vind uit wat content curation is want daar is duisende sites op die internet wat content curate. Jy is besig om ‘n poes van jouself te maak. Ek het niks by jou gesteel nie, want jy het nog nooit in jou lewe enige content gemaak nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *