Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rolene Strauss: Die mooiste Mej. SA en Mej. Wêreld ooit

Die titel mag dalk misleidend wees in die sin dat dit dalk mag klink asof ek ‘n benul het van wat aangaan in die “pageant wêreld”. Die waarheid is nader aan die teenoorgestelde. Ek dog hulle het opgehou met daai snert. Watse groot verskil het ‘n Mej. Wêreld al ooit gemaak? As dit al gebeur het, weet ek nie daarvan nie. Die rede hoekom ek nie weet nie, is omdat ek nie omgee nie.

Ek het wel laasjaar bietjie begin omgee toe ek pose vir ‘n foto saam met Melinda Bam, die 2013 Mej. SA. Sy is ‘n regte beauty, maar in ‘n pornstar sin. Sy het ‘n wilde en stoute kyk in haar oë wat my hoogs aanstaan. Ek het ‘n paar keer oor haar gedroom nadat sy haar arm om my lyf gesit het in daai foto. Waar was ek? O ja.

Die huidige Mej. SA, Rolene Strauss, het hierdie naweek die Mej. Wêreld kroon gewen. Maar kyk, sy verdien dit. Sy is absoluut beeldskoon, soos julle binnekort sal sien. Nie dat sy enigsins gewerk het om die titel te verdien nie. Ek meen, sy het deelgeneem en alles, maar sy het maar eintlik gewen omdat sy ongoddelik mooi is.

Wel gedaan Rolene, jy verdien hierdie prestigious toekenning. Omdat jy mooi is. Dis al. Ek hoop net van harte dat my dogter nie eendag so mooi is nie. Sy sal nooit ‘n boyfriend kan hê nie, omrede ek presies weet wat elke straight man op aarde dink wanneer hulle haar sien.

Enjoy.

download

Rolene “Princess Leia” Strauss met ‘n stoute kyk van haar eie.

 

Rolene Strauss Bikini

Hey! Waar gaan jy met daai boys?

Rolene Strauss face

Een of ander lucky bastard raak so wakker in die oggende.

Rolene Strauss Sexy

Wat vee sy van haar wang af in hierdie foto?

Rolene Strauss

No Photoshop needed.

Rolene Strauss Selfie


Rolene Strauss

melinda bam rolene strauss

Langs Melinda Bam. Let op hoe Melinda bietjie stouter lyk. I like!

Rolene Strauss Selfie

Vir eens gaan ek nie moan oor ‘n selfie nie.

You may also like...

6 Responses

  1. Marcel says:

    Dink dit is Melinda Bam daai, kakhot.

  2. Dewald says:

    Ek sien my self nog altyd as n manly man… Lo and behold. Sondag vang ek myself op SABC 3 (ja ek het nie DSTV of Netflix soos seker mense nie…dammit) Dit was n keuse.. WWE op ETV of die intro van Miss world of SABC 3. Ek hou nie van sulke kak nie en dog ek sou dit op 3 los om lyfies the kyk in die agter grond terwyl ek werk. Na die first round sien ek SA se girl is in die top 10… my aandag is gevang en ek dog laat ons kyk wat gebeur volgende… to nommer 3. Kort voor lank klink dit asof ek n bloubull ondersteuner is en my span gee harde pakslae. Self my(bat vir die ander span) neighbors het gedink wat de fok.. Die dame het gewen en ek was bly. Moral of the story… Ek mis Pirate Bay

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Marcel: Ja, Melinda Bam is hot, maar sy kan nie baie slim wees nie. Sy gaan uit met daardie Adriaan Bergh knaap uit. Sy is hot, maar nie so hot in lewende lywe soos wat sy in haar shoots lyk nie. Ek het haar so 2 jaar terug gesien by ‘n FHM party.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Dewald: Hahaha. Lekker lag ek vir jou comment, thanks. Ek mis ook Pirate Bay. Onthou altyd: Jy kan South Park Episodes stream vanaf die South Park Comedy Central website.

  5. Dewald says:

    Sien darm Kickass Torrents is nog aan die gang

  1. December 15, 2014

    […] het geweet daar is nog iets soos Mej Wêreld? Wel, hierdie is Rolene Strauss en sy is Mej SA en nou ook Mej Wêreld. Ek dink die pageant is belaglik, maar darem is sy […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *