Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Red Hot Chili Peppers laat jou ma dans

Jis, jis,

Vanmôre is gevaaalik.com jou exclusive bearer of good news. Wel, dit is as jy n Chili Peppers fan is, natuurlik.

Soos jy behoort te weet, het John Frusciante die band verlaat en ons almal se harte gebreek. Geharde fans was baie skepties oor hoe die band se nuwe sound sou klink na die rock god weg is. Laat ek jou gou inlig: ons het almal verniet geworry.

Die eerste single is gister uit en jy kan dit luister deur hier te click. Hoewel ons almal vir John gaan mis, gaan ons verseker nie ophou dans nie, en glo my, die song gaan jou laat teels smelt. Die album kom einde Augustus/Snorgustus uit, en ek vir een tel reeds die dae af.

Geniet hom, helde en heldinne!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *