Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Red Bull Stratos – Freefall From the Edge of Space

Felix Baumgartner gaan vandag op gaan tot net voor hy in die buitenste ruim in beweeg met ‘n spesiale capsule waarin hy sit met ‘n ballon wat hom op vat to daar bo. Dan gaan Felix van 3657.6 meter af uit die capsule spring. Felix gaan dan so vinnig val dat hy die sound barrier gaan breek terwyl hy val.

Felix gaan ‘n pressurized suit wat spesiaal vir hom gemaak en ontwikkel is dra. Die suit het baie meer mobility as die normale pressurized suits wat deur astronauts gedra word. Die suit is gemaak om temprature van 37°C tot -67°C te hanteer. Basies warm tot kont koud.

Die record vir die ongelooflike daad word tans deur Joseph Kittinger gehou vir sy sprong van 31333.4 meter af. Joseph Kittinger is deel van die span wat Felix help om die ou rekord wat meer as 50 jaar terug opgestel is te breek. En nou danksy die internet gaan jy Fleix se sprong live kan kyk in die gemak van jou kantoor of huis. Sommer hier op gevaaalik.com ook. Druk net die play knoppie hier onder en dan sal ky die countdown tot die jump sien, behalwe as jy laat is. Dan gaan jy net ‘n video sien van die jump, dit gaan nie live wees nie.

Dit is amazing wat gedoen kan word met tegnologie. Net jammer dat ons eerder tegnologie sal gebruik om mekaar te vermoor en geld te maak as om heeltyd sulke cool goed soos die Red Bull Stratos team vandag gaan doen.

Update 2012/10/10: As gevolg van weerstoestande is die Stratos jump uitgestel. Sodra die jump gebeur sal jy nogsteeds dit live hier onder kan kyk. Ek sal dit aankondig via Twitter en Facebook as ek hoor dit begin.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *