Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

10Oct/123

Daar is geen einde aan die kommin nie

Rudi Conradie het vir my die foto's gemail van 'n kar wat lyk asof dit gemaak is vir 'n kommin scene in 'n fliek. Toe die kar parkeer voor Rudi se winkel toe besluit hy om die foto's te neem en aan ons te stuur sodat ons lekker kan lag. Thanks Rudi.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Jenna Rose, popster in die skadu van Rebecca Black
Jy parkeer soos 'n kont
"It's Thanksgiving" - batshit crazy

Posted by Ruan Stix Fourie

4 comments on “Daar is geen einde aan die kommin nie

  1. pisgesig on said:

    Skreeusnaaks. Ek kan nie ophou lag nie.

  2. MissJadeSoul on said:

    Werk Rudi in Pretoria-Wes?

  3. Hahaha. Mag dalk net wees Jade.

  4. Pingback: Daar is geen einde aan die kommin - Deel 2 | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers