Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

RandomGevaaalikhede vir aanmoediging

Elke nou en dan dan herhinder julle my hoekom ek aanhou om hierdie gevaaalik.com ding te doen. Dankie vir al die DMs, emails, comments ens. wat julle instuur om my aan te moedig om aan te hou met hierdie gevaaalik.com ding. Aanhouer wen, so kom ons probeer aanhou met nog ‘n Random Gevaaalikhede.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

2 Responses

  1. Ivan says:

    Fokken beter as die Bokke Saterdag hierdie keer Stix! Great compilation. O ja, en as jy ooit voel die lewe het jou nou weer goed oorgefok, laat weet ons bring bier en steak.

  2. Stix Gevaaalik says:

    @Ivan: Dit is commenst soos hierdie hoekom ek aanhou doen wat ek doen. Lekker Ivan! Ons steak en bier binnekort.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *