Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

26Jul/120

Axis of Awesome – 4 Chord Songs

Axis of Awesome is 'n Australian comedy groep. In die video wys hulle vir ons hoe meeste pop musiek gebou word met net 4 chords. Ons sukkel veral met die 4 chord klug in Afrikaanse pop musiek. Kyk net na die ouens se gesigte, dit is genoeg om jou te laat lag.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Kurt gaan jou maak kots
Jy doen dit verkeerd
Miss Southampton

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers