Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede is eenvoudige vermaaklikheid

Die Random Gevaaalikhede is ‘n eenvoudige manier om vir vyf minute bietjie vermaaklikheid kan kry buite die eentonige gedreun van jou dag. Te danke aan almal wat aanhou om foto’s in te stuur vir die Random Gevaaalikhede via WhatsApp (0788452709) en email.

Geniet jou vyf minute met die week se Random Gevaaalikhede.

Vanaand speel ek chef met die boks vol goedies wat ek gekry het van Daily Dish. Jy kan ook jou eie boks kry, en as jy dit nou doen by dailydish.co.za/gevaaalik dan kry jy R250 af van jou eerste bestelling. Volg my op Instagram en kyk vanaand my storie oor hoe ek een van die dusse maak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *