Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

PETA gaan ‘n porn site begin, moet ons huil of dans?

Vandag skryf ek oor nuus wat ek nooit gedink het ek gaan hoor nie. PETA (julle almal weet seker wie en wat hulle is) gaan ‘n porn site begin. Blykbaar is dit die beste manier om mense “aware” te maak. Ja, dit klink na ‘n poes goeie idee. Kom ons skend menseregte vir die bevordering van diereregte… fokken goeie idee. Ek’s seker daar gaan ‘n paar aktiviste wees wat hulle (sex) toys behoorlik uit die kot gaan gooi.

PETA is bekend vir hul gebruik van naaktheid in hul advertensies. Nie dat ek enigsins moan nie. Maar ‘n porn site? Ek dink dis effens extreme. Volgende gaan ons seker spam onvang wat sê “Come and check the new DP video of Amanda Suckalotoffcock and support animal rights”. Ek kan dit nou al sien.

“We’re hoping to reach a whole new audience of people, some of whom will be shocked by graphic images that maybe they didn’t anticipate seeing when they went to the PETA triple-X site,” het Lindsay Rajt, PETA se associate director van campaigns, gesê.

Klink vir my PETA sit die pot behoorlik mis. Eertens gaan elke ouer twee keer dink indien hul kind skielik sê hulle wil PETA ondersteun. Tweednes gaan hulle net ‘n klomp arm perverts trek wat hul site gaan misbruik vir dratie-materiaal (dan praat ek nie eers van die mense wat like van bestiality nie). Die persoon wat daardie idee gehad het, benodig ‘n behoorlike poesklap, en ek hoop ‘n person in ‘n honed suite kan dit vir hom/haar gee.

Stick to the basics PETA. Julle is waansinnig en onoorspronklik. Niemand wat worry oor diere wil ‘n holnaaiery sien elke keer wat hulle op julle site is nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *