Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Pearl Jam, QOTSA, Soundgarden en Off! lede vorm supergroup

There was just an instant chemistry and a really creative and open situation where everybody’s passing around the guitar and throwing in ideas. I sort of felt like I was in the grunge Beatles.

Dit is wat Dimitri Coats (Guitarist vir Off!) te sê gehad het van die nuwe projek wat hy saam met Matt Cameron (Drums vir Pearl Jam en Soundgarden), Ben Shepherd (Bass vir Soundgarden) en Alain Johannes (Queens of the Stone Age, Them Crooked Vultures en Chris Cornell is waar hy al betrokke was). Die nuwe supergroup het nog nie ‘n naam nie.

Pearl Jam, Soundgarden, QOTSA, Off supergroup

Coats het in ‘n interview met  Billboard vertel dat grounbwork vir 10 songs klaar gedoen is. “I’m going to be singing. Alain’s definitely singing a bit. We might invite a couple of guests at some point,” het Coats verder gesê. Volgens Coats sal musiek van die groep af kan hoor voor die einde van die jaar.

Meer as dit kan ek julle regtig nie vertel nie. Matt Cameron is definitief een van die beste drummers in die heelal en die ander ouens was ook al betrokke by awesome bands. Gaan die awesome wees? Ek weet nie, moontlik. Dit begin vir my al hoe meer voel soos ‘n foefie al hierdie supergroups wat deesdae so ontstaan. None the less sal ek dit steeds ‘n luister gee, want daar is beslis baie potensiaal hier.

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Ek weet nie wie Off! is nie, maar die ander 3 ingredients is top notch.
    Vir ‘n naam, wat van : Queens of the Pearl Garden

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Off! is ‘n band wat deur Keith Morris, van Black Flag en Circle Jerks, gevorm is. Google hulle bietjie, so paar interesante tunes.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *