Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ons Weeklikse Nuusbrief launch

Dit is die begin van ‘n nuwe jaar en ons het baie planne vir 2015. Een van ons eerste planne is om ‘n weeklikse nuusbrief uit te stuur na julle toe, omdat soveel lesers al gevra het dat hulle gevaaalik.com soek in hul email inbox. Ek is pretty useless as dit by meeste tegniese goed kom, maar ek sien dit as ‘n kans om te leer.

Dus stuur ons ons eerste Weeklikse Nuusbrief uit op 9 Januarie 2015, want ek het al so bietjie daaraan gewerk en dit lyk goed. Wat sal jy kan sien in die gevaaalik.com Nuusbrief? Vir nou wys ons vir jou alles wat jy gemis het op gevaaalik.com deur die week. Behalwe vir ons Facebook page like, subscribe aan ons /r/gevaaalikcom subreddit of ons follow op Twitter, is ons Weeklikse Nuusbrief seker die maklikste manier om op hoogte te bly van gebeure op gevaaalik.com.

gevaaalik.com Nuusbrief

‘n Voorbeeld van wat jy sal kan sien in die gevaaalik.com Nuusbrief

Ons sal ook die nuusbrief gebruik om jou in kennis te stel van al die nuwe dinge wat ons in die mou voer vir 2015. Van die goed waarna jy kan uitsien vir 2015 van ons kant af is behoorlike merchandise soos t-shirts en Stoute Boudjies panties. Ons het ook twee E-Books wat die jaar gaan launch, maar julle het dit nie by my gehoor nie.

Teken nou op vir die gevaaalik.com Nuusbrief en kry al die info eerste in jou inbox. Plus ons gaan altyd special offer codes en discounts hê vir ons Nuusbrief subscribers op alles wat ons gaan launch deur 2015.

Registreer en kry die gevaaalik.com Nuusbrief in jou inbox

* indicates required



You may also like...

3 Responses

  1. January 7, 2015

    […] as dit het ek regtig nie om jou te vertel nie. Jy moet wel ons subreddit op Reddit gaan uitcheck en subscribe vir ons weeklikse nuusbrief wat Vrydag vir die eerste keer uitgestuur […]

  2. January 8, 2015

    […] word ook more oggend uitgestuur. Sal as jy gevaaalik.com in jou e-pos inbox wil hê, gaan na die link en subscribe. Of kyk aan die regterkant van die site, want jy kan daar ook […]

  3. January 14, 2015

    […] jy niks gevaaalik.com nuus wil mis nie kan jy altyd subscribe aan ons weeklikse nuusbrief en kry jy elke Vrydag 'n lekker round-up van wat jy die week gemis het op gevaaalik.com. Fok weet […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *