Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ons eerste “Gevaaalike Dame” is hier.

Na ‘n baie lang en uitgerekte wag is ons eerste gevaaalike dame eindelik te sien! Ons eerste model was glad nie n moeilike keuse nie, Leandie Brandt staan kop en skouers bo die res! Nie net is sy beeldskoon nie maar mens kan sien die dame staan terug vir niks en niemand nie, min dinge gaan haar keer om bo uit te kom en ons is 100% seker dat sy n baie lang en suksesvolle loopbaan in die modelwereld gaan he.

Gevaaalik.com wou meer uitvind oor hierdie talentvolle dame so ons het n email interview met die perel van Langebaan gevoer.

Lees die interview,aanskou die fotos en besluit self wat jy van Leandie dink.

Onthou asb net om asem te haal.

gevaaalik.com: Wat doen Leandie Brandt as sy nie besig is met modelwerk nie?

Leandie
: Ek bly 500meter van die strand af so ek is baie lief vir die buite lewe! n Bootjie in die water  is al wat ek nodig het! Royel times!!!

gevaaalik.com:
Enige opwindende planne vir die toekoms?

Leandie:
Ek gaan volgende jaar onderwys swot so dit is iets waarop ek konsentreer vir nou , nog FHM COVERS EN DAN OM DIE wonderbra girl MODEL TE WORD … Kyk gerus na my next AIM!

Hier

gevaaalik.com:
Indien die modelwerk nie glad verloop nie, waste ander opsies het jy as plan B?

Leandie:
Soos ek gese het onderwys is nou die opsie en verseker die plan van die toekoms maar ek sal graag so veel as moontlik tyd wil bestee aan my modelloopbaan.

gevaaalik.com:
Jy het so rukkie terug jou debiet in FHM gemaak, hoe het dit jou loopbaan bevorder en het jy extra “fame” ervaar na die publikasie?

Leandie:
Jy sal nie glo hoeveel deure gaan oop nie. Om 36ste in die wereld te wees is een groot prestasie nevermind die top tien in SA. Ek hoor so nou en dan hoe my posters in die seuns se koshuise is of op hulle mure by die huis. DANKIE! Ek waardeer al die ondersteuning van die publiek!


gevaaalik.com:
As watter tiepe mens sal jy jouself beskryf? Stil, teruggetrokke en soet of Loud eksentriek en stout?

Leandie:
MMmmm… ek sal se so ietsie van altwee 😉 hehe

gevaaalik.com:
Jy het sekerlik ‘n boyfriend wat jou op sy hande dra en die grond waarop jy loop aanbid? As jy nie het nie, wat moet ‘n ou doen om daai posisie te vul?

Leandie:
Ja , ek het iemand in my lewe. n Droom man, hy ondersteun my ten volle en is lief vir my vir wie en wat ek is, nie vir wat ek doen nie. Hys amazing!

gevaaalik.com:
Waarmee hou n tiener/student hulself besig in Langebaan (jou tuisdorp)?

Leandie:
hehe … ooh wel klein dorpie … kuier kuier kuier …. KAKTUS/FLAMINGOS ! ha ha. Of om n bootjie in die water te sit en die dag om te seil!

gevaaalik.com: Wat is jou gunsteling kuier plek en drankie?

Leandie:
Sjoe … Pina Colade … Beach Bar in Langebaan op n lekker dag is groot pret!

gevaaalik.com: Wat is die beste pick-up line wat jy al gehoor het? (Enige line met “chloroform” in tel nie)

Leandie:
ha ha … iemand het nogal nou die dag vir my dit gese maar really boys, dit werk nie, hehe. Iemand het al vir my gevra , “was sit seer ?” en ek se “maar wat?” sy reply was: “toe jy uit die hemel uit geval het” ! haha

gevaaalik.com:
Het enige celebritys al in jou belang gestel/op jou gehit na die FHM uitgawe?

Leandie:
Nie waarvan ek weet nie “wink wink ”

gevaaalik.com:
Hoe steel n mens die hart van Leandie Brandt?

Leandie:
Wel … iemand het hom klaar gesteel !!

gevaaalik.com: Wat dink jy van www.gevaaalik.com? Dis sekerlik die sexyste site daar buite?

Leandie:
AWESOME !

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *