Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Octomom se porn video

Dit is official. So lank as wat mense soos Nadya Suleman hulself deel noem van die mensdom is ek nie meer deel van die mensdom nie. Nadya Suleman is beter bekend as die dom teef Octomom aangesien sy geboorte gegee het aan octuplets. Ja dit is 8 klein pienkvoetkotsmasjiendoekbekakkers.

Nadat Nadya nie genoeg aandag (lees aandag maar as geld en ‘n TLC reality TV reeks) gekry het vir al haar moeite nie het sy besluit om nou sommer ‘n porn movie ook te maak. Ok die feit dat sy IVF gekry het sodat sy 8 kinders op een slag kan hê is nie regtig moeite nie, meer ‘n kombinasie van geldgurigheid en onnoselheid met so bietjie luigat in die mix.

Nadya se porn movie se naam is Octomom: Home Alone. Daar is ‘n trailer vir die movie maar ek gaan myself verseker nie deur dit sit om dit te kyk nie. As jy die trailer wil sien kan jy hom self gaan soek. So as jy wil sien hoe ‘n vagina lyk na 14 kinders (ja sy het 14 kinders altesaam) dan is die porn movie dalk vir jou. Of as hy hou van lelike girls met vernielde vagina’s is dit ook dalk vir jou. Ek sal eerder verby hou.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *