Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

n Oefening vir alles mans.

Right, soos julle weet sien die standaard gevaaalike mens meeste dinge uit n ander oogpunt uit, hierdie video is geen uitsondering nie. Die video se naam moes eintlik “Verpligtende oefening vir alle mans” wees! If you catch my drift!

Die ou/vrou/midget het glad nie besef waarmee hy besig is toe hy hierdie video geskiet het nie. Behalwe vir die feit dat hy dit reg gekry het om sy tyd te mors dink ek ook hyt n baie belangrike fiksheidsvideo die lig laat sien.

“The finger dance”

Jip, jyt reg gehoor! Dis n bra wat breakdans met sy vingers (dit lyk nogal nie te kak nie). Maar soos ek se, ons gevaaalike manne sien dit uit n heel ander oogpunt uit. As jy gereeld die olie toets of so nou en dan kyk of jou pet mossel nog in sy hok is, is hierdie video 100% reg vir jou. Gaan trek jou vingertekkies aan en sien dit as n aerobics klas vir jou vingers. Dit sal jou vingers sterker,vinniger en definitief meer flexible maak. Mens weet nooit wanneer jy daai extra bietjie stamina nodig het na n lang aand se kuier in Droppas nie! As jy n eensame doos is wat op n daaglike basis Juanita du Plessis luister kan jy altyd ook die moves gebruik om af  te show by julle jaarlikse familiereunie! Die video het ietsie vir almal sal ek se!

So reg, warm op daai fingers en laat hulle raas!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *