Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Bonus Random Gevaaalikheid

Die naweek is alweer verby en jy het seker heel naweek sonder krag gesit, dikbek want jou bier is warm en jou TV werk nie. Nou sit jy weer by die kantoor en sulk op ‘n Dinsdag. So dit is weer sulke tyd, tyd om te vergeet van jou oggend jammer voel sessie, kragloosheid en dat jou ma jou tweets lees.

Geniet vandag se Random Gevaaalikheid.

Random Gevaaalikheid

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *