Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Moan by oom Pep

Welkom by Moan by Pepi

Voel vry om by my te moan oor enige iets, ek weet nie of ek jou altyd sal kan help nie maar tussen almal hier, is die moontlikheid dat jy raad kan kry wat jou panarie sal laat verdwyn, as jy nie raad wil he nie se net so, dan maak ons dit n gesprek tussen die mense. Solank as wat mense bestaan is daar iets om oor te moan, of dit nou is dat die hond in die huis pis of jou skelmpie wat weghardloop saam met jou vrou, dit sal altyd daar wees, net soos n mullet in Brakpan. So kom deel jou lewenservaring met ons sodat ons daarvan kan leer. Daar is ook n groot moontlikheid dat ons ook vir jou gaan lag voor ons jou gaan probeer help. So sluk ‘n prozax en ontspan die gemoedspiere.

Ek wil somer van die geleentheid gebruik maak om myself te vergelyk met Dr. Phil, maar ek kan nie want eks slimmer en armer en ek haat amerikaanse arogant bliksems.

So kom moan saam ons hier op gevaaalik.com, ek wag vir julle mail .

You may also like...

4 Responses

  1. Ryno Botes says:

    Bekommerd van Boksburg:
    Ek wil net by Oom Pep hoor of dit wat ek ervaar normaal is? Oom ek is 14 jaar oud (of so se my ma) en my pa/oom (ons is nog nie seker oor dit nie)het my nou die dag geslaan. Dit het nou die dag begin toe ek n slegte droom gehad het en in my ma en my pa/oom se bed gaan slaap het. Hulle het begin rond rol en toe vra my pa/oom: “Is dit lekker?” en toe ek nee antwoord toe slaan hy my. My juffrou by die skool het gese as hy dit weer vra moet ek net stil bly. Ek het dit toe gedoen en dit het gewerk.
    Maar eergister aand, toe begin hulle weer woel. Ek knyp toe my oggies styf toe en wag vir hulle om weer te gaan slaap. Maar toe vra my pa/oom: “Is jy reg om te kom?” en met dit spring ek uit die bed en se: “Ja,Ja ek wil net my slippers aantrek!!”. En toe slaan hy my weer…..

    My vraag is eintlik of ek liewer n wit of rooi sweetpak na my eerste skool sokkie toe aantrek???

  2. Ve One says:

    Beste Oom Pep.

    Nederige dank vir die geleentheid om te moan.

    Ek wil baie graag moan oor daai show Kenny vs Spenny op Animax channel. Ek weet Animax is nie vernaam vir Emmy-wennende programme nie, maar JISIS! Wil Oom vir my sê daar is regtig geen ander programme wat hulle eerder kan herhaal as om hierdie absolute kak te wys nie?

    Indien Oom nou nie weet nie – hierdie program handel oor twee nole wat mekaar probeer indoen. Die een sal byvoorbeeld die ander een blinddoek, en hom dan vra om “‘n komkommer” soos ‘n roomys te lek. Wanneer Nool #1 dan sy blinddoek afhaal, het Nool #2 hom ‘n vet poets gebak en hom ‘n donkiepiel laat lek. Dan spoeg Nool #1 vir Nool #2. Dit gaan aan vir so 30 minute op ‘n slag.

    Nou hoekom verander mens nie net die channel nie, reg? Dis juis die probleem. Dis soos om na Elana Afrika te kyk/luister. Mens hou juis aan om dit te doen, sodat jou bloeddruk opgaan vir een of ander rede. Dan soek jy sommer kak met enige iemand en skop die hond uit bezirkte onverklaarbare woede.

    Terug na Kenny vs Spenny. Ek wil moan oor hierdie oninteressante, onkreatiewe, low-life konte. Hulle vlak en dom grappies is kak. Wie okal die script vir daai show skryf is ‘n troglediet. Hulle treiterende show behoort slegs in die gopse van die aarbol (soos Zimbabwe) uitgesaai te word. Ek dink mens moet Multichoice by die BBCSA aangee omdat hulle sulke stront op TV uitsaai.

    Ek hoop in die nabye toekoms sal Kenny en daai kont Spenny julle dose van die week wees.

  3. livelybrowsers says:

    Thanks for good stuff

  4. wooding says:

    hey Groot Oom Pepi

    dis wooding hier voordat ek die rs van my storie kan vertel moet ek eers verklaar dat ek n poes is…

    nodat ons dit verby gekry het, my tiete is die laaste rukkie baie seer en jik, ‘n meisie wat ek nou die aand raak ge….loop het, het gese dit voel soos vlae, mar ek se vir haar, tannie, vlae is die hoekseen waarop ons samelewing gebou is. dit het GEEN klonte, GEEN preserveermiddels, en bowen alles is dity die spilpunt waarom diabetes vooortgeplant word. Wat ek probeer se, oom Pepi, is dat my nipples fokken seer is as ek poly-cotton blend dra. wat kan ek doen, prep help nie meer nie meer nie, Baby see KY sal help, mar ek glo haar nie want sy lieg gewoonlik vir my.

    help asb???
    soentjies en drukkies…wooding

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *