Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

MMA moves wat verkeerd loop

Die probleem met UFC kyk is dat dit baie is soos vir ‘n 9-jarige seuntjie wat The Matrix vir die eerste keer kyk; hy gaan dadelik dink hy kan moer ver spring. Die pro MMA ouens soos TJ Dillashaw en Ronda Rousey laat dit so maklik lyk, maar dit is nie so maklik nie.

MMA Moves gone wrong

In hierdie video sien ons hoekom jy nie MMA kan doen behalwe as jy einlik train in MMA nie. Al kyk jy net videos van MMA Candy, dat jy darem so bietjie tegniek het. In die video sien ons hoe selfs die pros, soms hul gatte sien met fancy MMA moves.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *