Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Llamas with hats

Llamas is oor die algemeen baie snaaks.  Hulle spoeg in mense se gesigte, skop kinders en pis op ou vrouens.  Ek love dit.

Hierdie video is fokken hilarious.  Die creator, Jason Steele, het baie interessante en soortgelyke droë humor beskikbaar.  Ek sal elke nou en dan een post.

Caaaaaarrrrrrllllllll…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *