Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Like a Boss

Daar is baie memes op die internet. Baie van hulle is simpel. “Like a boss” kan baie snaaks wees as dit reg gebruik word. Die gevaaalik.com crew het “Like a Boss” ons eie gemaak deur te sê “Like a pous”. Hier is ‘n video waar “”Like a boss” na die next level toe gevat word en dan verby die next level na die bonus stage. Dit is fokken snaaks.

You may also like...

1 Response

  1. RuanHaHa says:

    Hahahaha, legend shit right there

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *