Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Laaste kans Random Gevaaalikhede

Vandag is jou laaste kans om te help om gevaaalik.com aan die gang te hou vir nog ‘n jaar. Vir minder as ‘n pakkie goedkoop sigarette kan jy ‘n kaartjie koop vir die gevaaalik.com raffle. ‘n Klein vondsinsameling wat ek hou om die site se hosting te betaal vir nog ‘n jaar. Almal wat kaartjies koop gaan in ‘n trekking in om ‘n gevaaalik.com hamper te wen ter waarde van R1729. Om die R2100 vr die hosting te betaal moet ek 70 kaartjies verkoop. Tot dusver is daar 27 kaartjies verkoop, so dus is jou kanse nog goed om die hamper te wen as jy ‘n kaartjie koop. As jy 3 kaartjies koop is jou kanse aansienlik beter natuurlik.

Natuurlik hoef jy nie jou skille te gee nie. Dit is net as jy nog Random Gevaaalikhede wil sien vir die komende jaar. Jou ander opsie is om die Bitcoin advertensies te klik op die site, want dan maak jy vir gevaaalik.com so paar sent.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *