Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kyuss – One Inch Man

Kyuss - One Inch Man

Voor Josh Homme Queens of the Stone Age begin het en voor hy in Eagles of Death Metal was was hy guitarist vir ‘n band met die naam Kyuss. Kyuss is basies die begin gewees van Queens of the Stone Age, daar was selfs ‘n EP aand die einde van Kyuss se dae wat 3 Kyuss songs op gehad het en dan 3 songs deur die nuwe band wat Homme en ander lede van Kyuss toe begin het, die nuwe band was Queens of the Stone Age. Dit gaan natuurlik sonder om te sê dat as jy ‘n fan is van Queens of the Stone Age, moet jy Kyuss ‘n luister gee.

Hier is Kyuss se song “One Inch Man” vanaf die album …And the Circus Leaves Town. Jy kan die vinyl optel van die album by kalahari.com vir slegs R381, hier.

You may also like...

1 Response

  1. January 13, 2014

    […] Kyuss is die band waar Josh Homme van Queens of the Stone Age begin het om sy sound te ontwikkel. Al het Kuyss opgebreek in 1995 is hulle vandag nog vir my 'n awesome band. Daar is net iets aan die klank van 'n band wat net musiek maak oor hulle hul tiepe musiek wil maak. Fok geld maak en fok record companies, maak net die musiek wat jy wil hoor. Dit is iets wat Josh Homme toegepas het deur sy hele loopbaan en as jy al enige van die projekte gehoor het waarby hy betrokke was of is, dan is dit duidelik dat dit die manier is om goed te doen. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *