Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kort week Vrydag Bederf

Die week is ‘n kort week. Laasweek was ‘n normale lang week. Die week gee ek jou toestemming om Donderdag af te vat. Indien jy slim is sal jy sommer Vrydag ook af vat, en dan het jy ‘n lekker langnaweek om mee te werk. Ek self gaan bietjie op ‘n kort breek saam met twee van my vriende van Amerika wat kom kuier. Ons gaan Kruger Wildtuin toe, onder andere. Die week mag dinge op gevaaalik.com dalk stadig gaan. Volg my maar op Instagram as jy meer wil sien van die wegbreek saam Amerikaners.

Geniet die week se Vrydag Bederf. En hier is sommer ‘n nuwe podcast episode vir jou om na te luister.

Die coolste hemp in die GVLK kas, is die Superhigh hemde. Ek stel voor jy koop ook een deur hier te click.

 

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *