Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jy vra vir Stoute Boudjies en jy sal kry

Gister het ek die gevaaalik Merch Shop gelaunch. Dus kan jy nou jou gunsteling gevaaalik.com T-shirt daar koop. Die Randella Beursies behoort op die shop te wees teen die einde van die week. Die T-shirts is nou op launch prys teen R30 af, net R250 ‘n hemp. Gryp die kans nou met altwee jou hande!

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Die United Arab Emirates word verduidelik in Afrikaans net op die gevaaalik.comedy Podcast. #84 – Vark-spitbraai Dubai is nou live!

Na ‘n groot vakansie is almal maar so bietjie platsak. Begin 2017 deur te spaar op jou versekering. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie wat tien teen een aansienlik goedkoper gaan wees as die versekering wat jy tans het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *