Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf red jou siel

Na die tragedie wat Dirk van der Westhuizen is, gister die internet getref het kort ons almal bietjie Vrydag Bederf om vir ons te wys dat daar nog hoop is. Nie hoop vir Dirk nie, hy is gefok (al gaan hy tien teen een emmers vol geld maak van die breinlose gehoor) hoop dat daar nog normale mense is daar buite en tussen hulle so paar gevaaalik dames.

My artikel oor Dirk en sy video het ook baie comments gekry. Die anti-Dirk comments is aansieklik meer as die comments van die gene met Dirk se piel in hulle keel. Ek dink meeste van die mense wat Dirk se kant kies is net suur oor hulle weet dat hulle deel is van die dying breed en dat die volgende generasie se musiek gaan oorneem in die nabye toekoms. Musiek smaak is natuurlik 100% objective. Ek is nie die jissis van musiek nie, so dit is piekfyn as jy nie saam met my stem nie. Die van julle wat wel saam met my stem, good on you.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf word aan jou gebring deur Jaded Ink

You may also like...

4 Responses

  1. morne van rooyen says:

    Goeie moer waa kry julle al die sexy meisies

  2. Stix says:

    Hier en daar so oor en weer

  3. Jaco7374 says:

    fok dankie my bra, die bederf het my reg goed gedoen sjoe maar ek was nog altyd n sucker vir n rooikop en hier kry ek sommer 2.
    ek geniet jou site jy kak en kerm net baie oor stront.
    cheer geniet julle vrydae

  4. Stix says:

    Dankie bra. Ek ken jou so ek gaan maar eerder niks sê oor die kak en kerm deel van jou comment nie. Bly jy is terug vir ‘n kuiertjie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *