Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe was jou naweek? 2020-01-27

Hoe was jou naweek? is terug! Seisoen 3 motherfuckers! Die jaar gaan ek iets nuut probeer en eerder die podcast uit bring op ‘n Donderdag/Vrydag. Dit gee my meer tyd om ding te record en te produce en upload. En dan eendag as ek vir Kyle geleer het hoe om posts te maak sy hy verantwoordelik wees vir wat jy nou hier lees. Fokken luuks! In die eerste episode van seisoen 3 van Hoe was jou naweek? praat ek oor dinge doen en creativity.

Lekker luister!

Waar kan jy Afrikaanse podcast “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *