Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #98 – ‘n Verjaarsdag, cryptocurrency en die trolls wat gevaaalik.com aan die gang hou

‘n Nuwe gevaaalik.comedy Podcast waar ek vlugtig praat oor gevaaalik.com se sewende verjaarsdag, die klein cryptocurrency toets wat jy dalk die naweek gesien het op die site en ook lekker lag vir die trolls wat gevaaalik.com aan die gang hou.

Onthou, jy kan gevaaalik.com en die gevaaalik.comedy podcast ondersteun deur by Mantality iets te koop.

As jy ‘n Apple verbruiker is kan jy die podcast op iTunes vind. As jy ‘n Android smartphone het kan jy die Player FM app kry en net search vir gevaaalik.com.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 af vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *