Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #64 – Dan gaan ons Flames toe

Nuwe gevaaalik.comedy Podcast episode. Die week doen ek en Sven vir die eerste keer die intro van die podcast saam. Die was ‘n goeie een en ons het weereens lekker gelag. Luister nou en wees deel van ons gesprek. In regete gevaaalik.comedy Podcast styl kom Flamigo’s die strip club ook op en dus is die naam van die week se podcast #64 – Dan gaan ons Flames toe.

Gevaaalik Podcast #64 - Dan gaan ons Flames toe

In die week se podcast praat ons oor WhatsApp boodskappe wat verkeerd geïnterpreteer word, hoekom Pluto nie meer as ‘n planeet gesien word nie en hoe T-Rex ‘n hoender geword het. Ons bespreek ook krokedille, hoekom witbrood so lekker is en Floyd Mayweather wat se se beursie soveel geld in het dat sy bodyguards dit vir hom moet dra.

Die week se intro song is Kool & The Gang – Celebration

Gaan subscribe aan ons podcast op iTunes of luister op enige podcast app op Android deur net te search vir “gevaaalik.comedy”.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *