Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Free Uber ride met Volkswagen up!

As jy nog nie Uber ken nie, gebruik jy seker nog ‘n tellegramme om mense ver weg te kontak. Hier in 2015 het ons cool dienste op ons smatphone in die vorm van apps soos Uber. Jy gebruik die Uber app op vir jou ‘n lift te organise waarvoor, soos ‘n taxi maar goedkoper en meer gemaklik. Nou gee Uber en Volkswagen up! jou die kans om Uber te probeer en in die nuwe Volkswagen up! te ry for free.

UBERUP Volkswagen up

Die Uber Volkswagen up! karretjie wat ek gister gery het en my Uber Driver daar in die agtergrond. Great diens, veral as dit free is.

 

Al wat jy moet doen is die Uber app download vir jou foon, ‘n rekening registreer en dan in die app kan jy die promo code UBERUP gebruik wat die Uber up! view sal unlock op jou foon. Select die Uber up! opsie en kyk of daar enige drywers beskikbaar is. Soos met alles is daar fine print:

  1. Die Uber up! promosie is net in Pretoria, Johannesburg, Kaapstad en Durban beskikbaar
  2. Die Uber up! diens is beskikbaar tussen 13:00 – 21:00 weeksdae en 15:00 – 23:00 oor naweke tussen 2 en 8 Maart 2015
  3. Trips kan ‘n maksimum van 20km in afstand of 20 minute in durasie wees
  4. Gebruikers sal die gratis Volkswagen up! Uber rides slegs twee keer gedurende die promosietydperk kan gebruik
  5. Maksimum van 3 passesiers per Uber up! kar

Die beste ding van Uber is dat jy jou ride kan organise met die app op jou foon. Jy hoef niemand te bel nie en met niemand te praat nie. Jy hoe ook nie kontant by jou te hê nie, want sodra die drywer jou aflaai by jou bestemming aflaai weet die app dit self en word die geld automaties van jou rekening afgetrek. Maklik, vinnig en sonder hassle. Plus, as jy ‘n ride deel met ‘n vriend of twee, dan is dit baie goedkoper vir almal. Wie kort ‘n designated driver as jy Uber kan gebruik?

Waarvoor wag jy? Gaan kry die Uber app en gebruik die promo code UBERUP, dan kan jy Uber sommer verniet probeer.

You may also like...

1 Response

  1. Baas de Beer says:

    Maar ek is nognie teen 21:00 dronk nie…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *