Ek sien Vrydag Bederf op die horison
Kan jy glo, dit is al tyd vir die Vrydag Bederf. Die week het gevlieg en die week het ek ook besef dat julle mal is oor die PAX vaporizers. Hele paar van daardie outjies verkoop die week. Meeste koop dit glo vir ‘n tannie wat nou skielik op die dagga-olie trein gespring het, maar ek judge nie. Of jy een vir jouself koop en of jy een vir iemand anders koop, dit bly cool. Watse ander vape het ‘n 10 jaar warranty en kan olie of die plantmaterial vape?
Kry vir jouself ‘n PAX 3, jy sal nie jammer wees nie.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
So bly dit is weer lente
@Andre de Kock: Hoor hoor! Ek sal drink op dit!