Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Duitse Techno

Voor Rammstein international geraak het was duitste musiek nie regtig ‘n groot verkoper op die internationale mark nie. Behalwe nou as techo musiek jou ding was. Kanse is as jy ‘n tiener was in die 90’s toe dance musiek nog die cool ding was het jy sekerlik deur ‘n techno fase gegaan. Hier is ‘n lekker duitse techno beat.

Vrywaarding: gevaaalik.com neem geen verantwoordelikheid vir die smelt van teels, vernieting van skoene, skeer van liggamente, breek van bene of enige ander persoonlike beserings of skade wat as gevolg van dans veroorsaak word weens die kyk van die video nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *