Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die troll word die trollee

Ek waardeer ‘n goeie troll. Dit kan ongelooflik snaaks wees en baie entertaining. Tog is daar niks in hierdie internet-wêreld wat so hartseer is soos iemand wat probeer troll en dan suig met dit nie. Iemand wat byvoorbeeld voorgee dat hy jou haat, maar hy volg elke liewe dingetjie wat jy doen net sodat hy jou kan kak gee. Daardie troll is eintlik verlief op jou. Dan kry jy die troll hier onder; die obvious troll.

‘n Troll account wat dadelik uitgewys kan word as ‘n troll account is ook ongelooflik hartseer. Onlangs het ‘n obvious troll ons probeer troll op Twitter. Die maklikste manier om ‘n obvious troll te hanteer, is om die tafel te draai. Die obvious troll word dan die trollee. Waar hulle oorspronklik gedink het hulle gaan jou troll, word hulle dan getroll deur jou.

Ek het die naam van die account ge-blur. Want dit is mos wat ‘n troll soek, aandag. In hierdie geval is die obvious troll kamstig gekant teen Satanisme en dagga. My laaste tweet aan die troll het ek sommer besluit om die “Heretic Anthem” van Slipknot se lyric video in te gooi. Ek sit sommer die video aan die einde van die post.

Troll becomes the trollee

You may also like...

1 Response

  1. Zeff$teph says:

    Wat “n poes!!! Dink die drol moet homself ma hang, sal ons almal ‘n moerse guns doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *