Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Black Keys – Fever

The Black Keys het ‘n rukkie terug hulle nuwe album Turn Blue vrygestel en saam met dit het hulle ook ‘n video vir die eerste single “Fever” vrygelaat. Dit is ‘n video wat met die konsep van mense wat oorkom word deur die religious fever spot. Jy weet, die mense wat in tale begin praat of inmekaar stort, daardie nonsens.

The Black Keys Dan and Patrick

The Black Keys is baie in die nuus deesdae, veral omdat Jack White nie ‘n groot fan is van hulle nie. Jack White het in ‘n persoonlike e-mail gesê dat hy dink Dan Auerbach is ‘n asshole en dat hy reken The Black Keys steel sy sound. Ek hou van Jack White en ek hou van The Black Keys, so ek kies glad nie kante nie. Ek dink wel TMZ is useless dose omdat hulle mense se persoonlike e-mails gebruik om geld te maak. Jy kan meer lees oor dit alles hier.

Geniet die video en die song. Ek dink “Fever” is ‘n baie cool song.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *