Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ai ai die Random Gevaaalikhede

Ek weet, daar was nie ‘n Vrydag Bederf laasweek nie. Ook nie ‘n podcast nie. Ja, dinge is nog nie heeltemal terug in the swing of things nie. Ek is op die uitkyk vir ‘n intern wat kan uithelp met dinge soos die Vrydag Bederf en die Random Gevaaalikhede. Indien jy dink jy is op vir die taak (of jy ken iemand wat op is vir die taak) dan hoef ek nie vir jou uit te spel hoe om my in die hande te kry nie, jy sal dit self uitfigure.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

🔥🌱 #Afrikaans #AfrikaanseMemes #Dagga #DaggaOlie

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Player Unknown’s Battlegrounds is oppad na jou naaste Xbox.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *