Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

24 Aug Trademarx Comedy Night – gevaaalik.com

Laasweek het ons, ons eerste comedy night gehost by Trademarx langs Loftus. Deep Fried Man, Glen Bo, Robby Collins en so paar surprise acts het die stage gevat en dit was hilarious. Ons het selfs ‘n jong dame heckler gehad wat ons laat sleg voel het om van Pretoria af te wees, maar gelukkig het Glen Bo gesorg dat ons lekker vir haar kan lag, all in good fun.

Trademarx Comedy Nights

Daar was lekker drinks specials, goeie comedy en ons almal het lekker gelag. Pretoria kort al vir jare ‘n lekker comedy night en ons is trots om deel te wees van die nuutste en beste nuwe comedy night in Snorcity. Die week doen ons dit weer op 24 Augustus met comedians Dusty Rich, Werner Cloete en Alfred Adrian.

Soos laasweek kry R30 jou in by die deur en daar is lekker drinks specials en Trademarx se kos is ook nie te versmaai nie. So kom maak ‘n draai. Kuier en lag bietjie saam met ons. Sien jou daar!

Al die besonderhede wat jy kort is hier op die Facebook event page.

You may also like...

1 Response

  1. August 24, 2015

    […] Die goeie nuus is gevaaalik.com het ‘n intern gekry om te help met so bietjie gig nuus. Die slegte nuus is dat ek so besig was om daarmee te deal dat ek heeltemal vergeet het van die nuusbrief update. Ek is soms meers useless as wat ek sal erken. As jy dus vanoggend die nuusbrief gekry het, kom steeds vanaand na Trademarx toe vir comedy, onthou net dat die comedians verander het. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *