Yolandi Malherbe is terug vir Stoute Boudjies
It’s been a while, maar Yolandi Malherbe is terug. Ons het nie vergeet van haar nie en sy het ook nie vergeet van ons/julle nie. Sy is een van die OG (Original Gangster) Gevaaalike Dames. Yolandi help gereëld om gevaaalik.com onder mense se neuse te druk en die miste wat ons kan doen is om haar te help waar ons kan ook. Dus feature ons haar in vandag se Stoute Boudjies, sien maar die eerste foto. Yolandi kort jou vote (ja, JOU vote) vir haar SA Lingerie cover search kompitisie. So click hier en gaan gooi jou vote. En sy verjaar vandag, so sê geluk.
Yolandi, dit is lekker om jou terug te hê vir ‘n kuier so elke nou en dan. Moet nie so skaars wees nie.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Jy weet daai gevoeling wat jy kry as jy ‘n ou baadjie aantrek & jy ontdek ‘n R100 in een van die sakke? Dis hoe ek nou voel.
Het heeltemal vergeet dis Woensdag. Thanks Stix. Hump Day indeed…
Yolandi kry verseker my vote.
Lyk of mens meer as een keer kan vote. Miskien kry ek tyd om ‘n bot te bou vir so bietjie auto-voting 🙂
@pisgesig: Ja, mense kan elke uur vote.
@Stix
Kan jy nie asseblief die name van die girls onder hulle pix sit as jy dit weet nie.
Dit sal die “research” baie vergemaklik 😉
@Ekke: Gewoonlik as ek die naam van ‘n dame ken en sy al van te vore op gevaaalik.com was dan sit ek haar naam onder die foto met ‘n link na waar ons haar die vorige keer wat sy op gevaaalik.com was. Verder as dit sal Google image search jou kan help met jou creepy “research”.
@Russiese Wolscooter: Bly ek kon help man.