Wees bewus van Vrydag Bederf

Right, so vinnig as wat ek moontlik kan, hier is die Vrydag Bederf. Jammer as die site tans bietjie van belaans af lyk. Sulke goed gebeur maar as jy nie op jou rekenaar kan werk nie, en alles is daar.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *