Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en ‘n nuwe formaat

Die week se Stoute Boudjies lyk effens anders. Gewoonlik scroll jy af en sien elke Stoute Boudjies of Vrydag Bederf foto is al sy glorie. Nou try ek bietjie iets nuuts, jy moet click op die image om die volle grote foto te sien. Omdat ons nie self kan besluit watter een is beter nie, kan julle ons help besluit. Laat weet ons net in die comments hier onder of jy die nuwe formaat verkies of die ou een.

Ek kan nie Jack Parow en PHFat se nuwe song “Spring Moederfokker” uit my kop uit kry nie. As jy dit nog nie gesien het nie, doen jouself ‘n guns en gaan check dit uit. Yolandi Malherbe maak ook ‘n draai in die video.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

9 Responses

  1. pisgesig says:

    Ek hou meer van die ou formaat, bloot omdat ek in elk geval op elke een gaan click.

  2. John says:

    ou ene

  3. vel says:

    Moenie dinge probeer regmaak wat nie gebreek is nie. Die oue werk beter.

  4. DieHalf says:

    ek self verkies die ou ene

  5. Gerrie says:

    Ek verkies die gifs van die nat gooses. Lekker Spank Bank material. Kry nog van dit Stix!

  6. Morne (@rustymh) says:

    Die nuwe formaat is cool man. Selfs ek sal dit so gedoen het. Ounes, jul gebruik net die keyboard se pyltjie na regs om na die volgende foto te gaan nadat jy op die 1ste foto geclick het. Wat kan nou makliker as dit wees. 🙂

  7. zniper says:

    ou ene is 10000000 keer beter…. 🙂

  8. Franco says:

    Nee wat my Maat ou ene Hier sien jy te veel op eenslag en moet any way op elk een click

  9. Trex says:

    Ou een

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *