Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vergryp jouself aan Random Gevaaalikhede

Goeie tye, hier is ons weer by die Random Gevaaalikhede. Jy het jouself uit die bed gesleep gekry en sit nou, most likely, by die werk. Ek is jammer. Behalwe as jy jou werk geniet. In daardie geval wil ek sê geluk; vir jou is dit nie werk nie, dit is net hoe jy jouself besig hou deur die dag. Jy het ‘n groot faktor van ‘n gelukkige lewe. Al wat jy nou kort is om die grootste faktor tot geluk te volg: “Be nice.”

Wees net nice. Dit is die eerste ding wat jy vandag in jou lewe kan verander, en ek belowe jou dit sal jou lewe verbeter. Ek sukkel daarmee, maar ek is bewus daarvan en werk daaraan. Maak grappe, shoot the shit, party, maak vriende, wees net nice. Of jy Christen, Ateïs, Hindu, Moslem, of enige ander geloof is, wees net nice. Dit sal die wêreld nie net beter maak vir jou nie, maar vir almal anders ook.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20141124 (2)

Random Gevaaalikhede 20141124 (3)

Random Gevaaalikhede 20141124 (4)

Foo Fighters South Africa, win tickets

As jy kaartjies wil wen vir die Foo Fighters se show in Johannesburg, loer hier.

Random Gevaaalikhede 20141124 (5)

Random Gevaaalikhede 20141124 (6)

Random Gevaaalikhede 20141124 (7)

Random Gevaaalikhede 20141124 (8)

Random Gevaaalikhede 20141124 (9)

Random Gevaaalikhede 20141124 (10)

Random Gevaaalikhede 20141124 (11)

Random Gevaaalikhede 20141124

The Rock is ‘n bad ass!

 

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *