Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies by die deur uit

Hoe lank is dit nog tot jy jou gat gaan begin afveë aan die lockdown reëls? Moet my nie verkeerd verstaan nie, Covid-19 is ‘n regte virus wat al duisende mense se dood veroorsaak het. Ek dink wel dat hoe dodelik die virus is vir meeste mense heeltemal uit verband uit geblaas is, regoor die wêreld. Ek wil byvoorbeeld nie hê my ouers moet Covid-19 kry nie. Maar ek dink ook om drank en smokes se verkope onwettig te maak is ‘n fokken grap. Ek rook nie, en drink nie eers soveel nie, maar ek verstaan hoe fucked up dit is as die government vir my probeer voorskryf wat ek moet of nie moet doen aan my lyf nie. Ek figh daardie fight al vir dagga vir die laaste 10+ jaar.

Op ‘n stadium gaan civil disobedience nodig wees om ons regte as mense te beskerm. Is jy reg om die reëls te breek op ‘n skaflike manier om ‘n vet middelvinger te gee vir “THE MAN”?

Geniet die week se Stoute Boudjies.

https://twitter.com/gevaaalikdotcom/status/1257717469965357057

Die hele reeks GVLK hempies is weer beskikbaar via Komedieshop.com. Gaan koop ‘n hempie en help ons om die Covid-19 droogte te oorleef. Mans en vroue snitte beskikbaar.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *