Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Suid-Afrika love Kongos en Vice Versa

Een ding is verseker, en dit is dat Suid-Afrika die Kongos love. Die goeie nuus is dat Kongos Suid-Afrika terug love. Elke show vir die Kongos se onlangse Suid-Afrikaanse toer was uitverkoop. Oral waar hulle gespeel het, was dit packed: by Park Acoutics, by Arcade Empire, en toe hulle verlede Saterdag in Hatfield gespeel het, was dit chaos. Check net hierdie foto oor Hatfield van die stage af toe die Kongos besig was om te speel.

As jy die laaste Park Acoustics gemis het waar die Kongos gespeel het, hier is ‘n kort video deur ons buddies by Blimpfilms van die dag se aktiwiteite.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *