Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wees kalm met Vrydag Bederf

Hoeveel dommies ken jy wat uitfreak ook Corona? Hoeveel dommies ken jy wat net aangaan asof niks fout is niewant “hierdie hele Corona-ding word uit proporsie geblaas”? Dit nou van dieselfde persoon wat vir my gesê het dat Fox News betroubare nuus is. Dit is eintlik hartseer as iemand so baie YouTube videos gekyk het dat hulle letterlik oor die laaste 2 jaar aansienlik dommer geword het. Maar, as jy een van daardie dommies is, moet nie kommer nie. Jy is net een van miljoene.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Maak seker jy wys vir almal om jou hoekom jy kan kalm bly terwyl die res mal word, en op dieselfde tyd kan jy wys dat nie alle stoner onnoself dose is nie. GVLK hempies vir mans en vrouens is eksklusief beskikbaar op komedieshop.com

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *