Vrydag Bederf soos ‘n skop in die gesig
Vrydag Bederf is hier. Vat dit rustig, dit is Vrydag. Oor so rukkie sal julle meer info kry oor hoe jy lekker kan kom scuba duik saam met Scuba Steve, Claudi Pieterse en ook ek.
Geniet die week se Vrydag Bederf.