Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf in ruil dat jy ons nuusbrief kry

Hier is die ding, ons weet julle almal is besig. Julle het julle eie adventures om te lewe. Music shows, parties, hike, kamp, duik, naweke in die bos en vele ander goed. Ons verstaan dus dat dit onmoontlik is om alles van gevaaalik.com te volg. Ons weet jy wil, en daarom bestaan ons nuusbrief. Ek skryf hom, self, op my eie en soms maak ek fokops. Die goeie nuus is dat daar links is na al die posts wat deur die week op gevaaalik.com verskyn het. Jy click net die links wat jy wil sien.

Ons nuusbrief word eenkeer ‘n week uitgestuur, elke Vrydag. Niks fancy nie, maar jy verstaan hoe dit jou lewe makliker kan maak. As jy die gevaaalik.com nuusbrief wil kry, kan jy hier so maak.

In ruil vir ons nuusbrief kry, kan jy nou die nuutste Vrydag Bederf geniet.

Vrydag bederf 20160603 (2)

Vrydag bederf 20160603 (3)

Nuwe gevaaalik.comedy Podcast #70 – Fearless Leader, waar ons praat oor Noord-Korea en hoe jy nie eers die grond daar mag eet nie want dit behoort alles aan die “Fearless Leader”

Gevaaalik Podcast #70 - Fearless Leader

Vrydag bederf 20160603 (4)

Vrydag bederf 20160603 (5)

Vrydag bederf 20160603 (6)

Vrydag bederf 20160603 (7)

Vrydag bederf 20160603 (9)

Vrydag bederf 20160603 (10)

Vrydag bederf 20160603 (11)

Vrydag bederf 20160603

Vrydag bederf 20160603 (8)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *