Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #70 – Fearless Leader

Gevaaalik Podcast #70 - Fearless Leader

Die week se gevaaalik.comedy Podcast begin met Sven wat ons vertel van Surviving Evil ‘n verhaal van murder in ‘Murica! Ons praat ook oor die documentary Soaked In Bleach wat gaan oor die teorie dat Kurt Cobain dalk nie selfmoord gepleeg het nie. Dit is verseker ‘n kyk werd, die trailer is onder aan die post.

Ons praat oor hoe dodgy trein ry gewrod het in Suid-Afrika en Shane Smith wat met VICE die ongelooflike documentary oor Noord-Korea, The VICE guide to North Korea. Jy kan die hele documentary as jy sou wou, onder aan die post, na jy na die podcast episode geluister het. Van daar af praat ons veral oor Noord Korea voordat ons kom by Ed Stafford, hiënas en hoe Ed ‘n bok moes doodslaan met ‘n klip vir kos toe hy vir 60 dae kaal op ‘n eiland gaan bly het.

Die song aan die begin van die week se podcast is Nirvana – Come as you are.

Dankie dat jy luister. Jy kan ons mail oor die podcast by podcast@gevaaalik.com. Jy kan ook subscribe aan die podcast op iTunes of jy kan BeyondPod vir jou Android foon kry en daar net search vir “gevaaalik.comedy Podcast”. Dan het jy on demand audio entertainment reg in jou sak vir net wanneer jy dit kort.

Geniet die week se gevaaalik.comedy Podcast, #70 – Fearless Leader

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

https://youtu.be/wcu3qb6J_5c

You may also like...

1 Response

  1. June 3, 2016

    […] gevaaalik.comedy Podcast #70 – Fearless Leader, waar ons praat oor Noord-Korea en hoe jy nie eers die grond daar mag eet nie want dit behoort […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *