Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Val-in-die-tuin-dag Random Gevaaalikhede

Ek weet nie of jy een van daardie mense is wat Valentine’s vier nie. Indien jy is, ek is jammer. Geniet maar jou dag in elk geval. As jy uitgaan vanaand na ‘n fancy restaurant, maak seker jy neem foto’s van al die romantic couples wat jy sien wat op hul fone sit en rond fok eerder as praat met hul valentines. Dan kan jy dit met Facebook Messenger vir my stuur en ek sal dit post in die volgende Random Gevaaalikhede.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

As jy boodskappe soos hierdie hier onder stuur, moet asseblief nie teel nie. Gaan na die naaste hospitaal, wys vir hulle jou WhatsApps en hulle sal met graagte jou neuter teen geen koste.

 

View this post on Instagram

 

A post shared by Ruan Stix Fourie (@gevaaalikdotcom) on


You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *