Vrydag Bederf met Lamb of God
Right, nou dat ons klaar gepraat het oor Lamb of God, kan ons aan beweeg na die Vrydag Bederf. Tot aan die einde van die week se Vrydag Bederf, dan kan jy die video vir “11th Hour” kyk. As jy in die Kaap is geniet die Lamb of God show vanaand. As jy in Gauteng is, sien jou more aand by die Lamb of God show.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
1 Response
[…] know what his name was? Randy Rhodes! I knew the power of metal, and my appreciation of metal was someday going to be like a guardian angel." het Adam Jones gesê in 'n nuwe interview met […]