Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf is terug

Irene Nell het ‘n foto vir gevaaalik.com

Julle het gevra en [Verwyderop Model se aanvraag] het geluister. Dankie vir elke een van julle wat die tweet aan Irene ge-retweet het. En in true gevaaalik.com leser style het sy gister vir my ‘n foto gestuur. Eintlik nie net vir my nie, maar ook vir julle; die lesers.

Die naweek wat voorlê is ‘n besige een. Eers klap ons Sowing the Seed en dan is dit Park Acoustics Sondag waar ons bietjie gaan sit en chat met die Springbok Nude Girls, en ons gaan gaaf genoeg wees om die chat te record en vir julle te gee in die vorm van ‘n gevaaalik.com podcast. Lekker naweek fuckers. Wees veilig.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

 

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (2)

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (4)

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (3)

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (5)

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (6)

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (7)

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (8)

O, jy soek nog van Melanie Iglesias? Kyk hier.

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (9)

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (10)

gevaaalikdotcom Vrydag Bederf (11)

You may also like...

6 Responses

  1. Wikguy says:

    Ek is lief vir elkeen van die bogemelde dames. Ek dink ek moet ‘n poligamy tipe cult met hulle almal begin

  2. TANK says:

    Irene skut my biscuit

  1. August 30, 2013

    […] hier kom ons. Soos altyd kan jy jou naweek afskop met die Vrydag Bederf. Irene Nell kuier weer die week bietjie in die die Vrydag Bederf. Jy kan haar volg op Twitter by @IreneNell. As […]

  2. November 1, 2013

    […] keer as ons vir Irene Nell feature op gevaaalik.com (of dit nou in die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies is) dan kry ek e-mails […]

  3. December 27, 2013

    […] Vrydag Bederf en Irene Nell is Terug […]

  4. March 28, 2014

    […] week het ons weer 'n foto van een van ons gunsteling gevaaalike dames, Irene Nell. As jy haar nog nie follow op Instagram nie, gaan doen dit nou want jy mis uit. Jy kan Irene se […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *