Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

420 Vrydag Bederf

Ek het aspris die een gehou vir vandag. Vandag is my religious holiday, 420. Wees bly en jubel en maak seker jy offer iets aan die vuurgode! Vrydsag wat verby is was ‘n vakansiedag, asof dit saak maak tydens lockdown. Daarom het ek gedink ek hou maar eerder die Vrydag Bederf vir vandag op 420. Hier is hoe ek 420 gaan vier. Hoe gaan jy 420 vier?

Geniet die Vrydag Bederf.

Aangesien dit 420 is vandag, is dit ‘n goeie tyd om ‘n 420-friendly GVLK hempie te koop op komedieshop.com. Gebruik kode”LOCKDOWN” en kry 20% af van die prys.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *