Tagged: Snorgustus

Hou jy van bier so baie soos die Vrydag Bederf? 0

Hou jy van bier so baie soos die Vrydag Bederf?

Die rede hoekom ons wil weet of jy ‘n fan is van bier soveel soos die Vrydag Bederf, is omdat ons begin dink daaraan om ‘n gevaaalik.com event te hou weer, vir ‘n slag....

Vrydag voor Snorgustus 1

Vrydag voor Snorgustus

Dis Vrydag. Maar die Vrydag is anders. Hierdie Vrydag voel soos die dag voor kersfees. Die rede hoekom die Vrydag so voel is oor dit more Snorgustus is. Ek sou julle graag wou vertel...

Stoute Boudjies voor Snorgustus 0

Stoute Boudjies voor Snorgustus

Die opgewondenheid hier in die gevaaalik.com ranks is hoog. Ons voete dans al heel week vanself en ons lewers grens al heel week. Oor 3 dae is dit Snorgustus 2011. Ons is opgewonde om saam...

Die eerste Snor foto’s is in 1

Die eerste Snor foto’s is in

In die gees van Snorgustus het ons begin snor foto’s aanvaar. Stuur jou snor foto met jou naam aan stix@gevaaalik.com dan wys ons jou foto en gee jou ‘n mention. Die is Robbies en...

Random foto’s om die tyd verby te kry 1

Random foto’s om die tyd verby te kry

Die week sleep sy fokken voete oor ons almal so opgewonde is oor Snorgustus. Miskien help die paar foto’s. Ek weet nie. Kom ons probeer maar.

Vyf dae tot Snorgustus 0

Vyf dae tot Snorgustus

Maandag is kak, maar die week van Snorgustus het uiteindelik aangebreek. Binnekort gaan ons saam party soos diere met snorre. So vir die laaste keer die jaar bring ek vir julle al die details...

Vrydag Bederf en settle die score 1

Vrydag Bederf en settle die score

27 Augustus is die dag van Snorgustus. Dit gaan ‘n moerse party wees. Aandklas Hatfield gaan pomp met gevaaalikheid. Teels gaan gesmelt word en dit gaan fokken lekker wees. Het jy ‘n score om...

Red Hot Chili Peppers se nuwe single 2

Red Hot Chili Peppers se nuwe single

Red Hot Chili Peppers gaan môre die music video van hulle nuutste single uitbring. “The Adventures of Rain Dance Maggie” speel al vir ‘n rukkie op radiostasies, en op die oomblik is daar nog...

Snor idees vir Snorgustus 0

Snor idees vir Snorgustus

Die naweek is verby. Die Springbokke het weer verloor. Almal sê: “Tenminst het hulle beter gespeel.” Ek sê: “Verloor is verloor.” Maar dit is Maandag, defnitief nie die lekkerste dag van die week nie...

Vrydag Bederf en Snorgustus Pryse 0

Vrydag Bederf en Snorgustus Pryse

Die tyd het aangebreek dat ons vir julle bietjie meer info drop oor watter pryse julle gaan kan wen by Snorgustus 2011. Hoewel ek julle nog nie al die details kan gee nie (ons...

Georgia Salpa herinner jou dat dit Snorgustus is 0

Georgia Salpa herinner jou dat dit Snorgustus is

Die Grieks-Ierse skoonheid Georgia Salpa herinner alle gevaaalik.com-lesers dat dit Snorgustus is. Moenie vergeet van die Snorgustus event op 27 Augustus nie!

Snorgustus 2011 party van die jaar 1

Snorgustus 2011 party van die jaar

Augustus is ‘n wonderlike maand vir die wat wil party. Oppikoppi die naweek en dan op 27 Augustus is dit Snorgustus 2011 by Aandklas Hatfield. Ons fier Posduif se verjaarsdag, ons gaan suip, ons...